Blackpool
Voorkoms
Blackpool | |
---|---|
Stad | |
Die Blackpool-toring | |
Koördinate: 53°48′51″N 3°3′01″W / 53.81417°N 3.05028°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Lancashire |
Bevolking | |
• Totaal | 155 919 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Blackpool (uitgespreek /ˈblækpuːl/) is 'n kusdorp in die graafskap Lancashire wat ook veral vir die Blackpool-toring bekend is. Die nedersetting het ongeveer 140 duisend inwoners in 2010 gehad.