Bespreking:Anime
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Anime-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
![]() | Daaglikse bladtrekke van Anime
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
[laer-alpha 1]
[wysig bron]Gemeenskap, wat beteken die stukkie teks in die eerste sin? Groete! Oesjaar (kontak) 10:52, 9 Junie 2022 (UTC)
- Hi Oesjaar, dis veronderstel om na 'n voetnota te verwys, maar die outeur het vergeet om dit by te voeg. Jy kan [laer-alpha 1] maar uitvee.
- Terloops, dankie vir jou ondersteuning van Qantas as voorblad. Dis 'n stryd as die krag en WiFi so baie afgaan!
Aliwal2012 11:41, 9 Junie 2022 (UTC)
- Aliwal2012, wat doen <span> </span>? Groete! Oesjaar (kontak) 12:03, 9 Junie 2022 (UTC)