Gaan na inhoud

Aberdeen, Hongkong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Aberdeen

香港仔 / Xiāng Gǎng Zǎi
Dorp
Die stadshorison van Aberdeen
Die stadshorison van Aberdeen
Aberdeen is in Hongkong
Aberdeen
Aberdeen
Koördinate: 22°14′52″N 114°09′06″O / 22.24778°N 114.15167°O / 22.24778; 114.15167
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Spesiale administratiewe streekVlag van Hongkong Hongkong
DistrikSuidelike distrik
Bevolking
 • Totaal171 110

Aberdeen (Chinees: 香港仔, Xiāng Gǎng Zǎi, letterlik "Klein Hongkong") is 'n klein nywerheidsdorp aan die suidwestelike kus van Hongkong, bekend om sy bootmense en drywende restaurante. Aberdeen het 'n bevolking van 171 110 in 2005 gehad.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]