Nadat hy hoor van Mithridates se dood, verlaat Pompeius die nuwe provincia Syria en laat die bevel daar oor aan die pro quaestore M. Aemilius Scaurus[1]
Pompeius gaan terug na Amisus en hervorm die westelike Pontus. Hy heg 11 stede aan die gebied van Bithynia en maak dit 'n nuwe provincia.[1]
Cicero verdedig Sulla in die hof. Sulla word daarvan beskuldig dat hy deelgeneem het aan die Catilinariese sameswering. Vryspraak volg.[2]
Obodas II volg Aretas III op as koning van die Nabateeë.[3]
Januarie – Die opstand van Lucius Sergius Catiline eindig met die slag naby Pistoria in Etruria.[4]
↑A History of Roman Literature: From Livius Andronicus to Boethius : with Special Regard to Its Influence on World Literature, Michael von Albrecht, BRILL, 1997, ISBN 9004-10709-6, ISBN 978-9004-10709-0