17
Voorkoms
17 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | ◄ 17 ► | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:17 |
Kalenders | ||||||||||||||
Die opstand in Sjina; pers die heuwels van Lülin. Rooi, die gebied van Ju wat in 18 ook in opstand kom. | ||||||||||||||
|
Die jaar 17 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 17de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Germania word 'n Romeinse provinsie.
- Lü Mu begin 'n boereopstand teen keiser Wang Mang in die Lülin-heuwels in wat vandag die provinsie Hubei is.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Archelaos, die laaste koning van Kappadosië (* onbekend).