1487
Voorkoms
1487 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1482 | 1483 | 1484 | 1485 | 1486 | ◄ 1487 ► | 1488 | 1489 | 1490 | 1491 | 1492 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1487 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Fresko in die Cappella tornabuoni. !486/90 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1487 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 14 Maart – Giovanni de' Medici (later Pous Leo X) word ab in commendam van die Monte Cassino klooster.
- Desember – Bartolomeus Dias word die eerste Europeër wat in Suidelike Afrika voet aan wal sit toe hy by Kaap Kruis in Namibië aan land gaan.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 10 September – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III), die 221ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1555).