1184
Voorkoms
1184 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1179 | 1180 | 1181 | 1182 | 1183 | ◄ 1184 ► | 1185 | 1186 | 1187 | 1188 | 1189 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1184 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1184 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die beweerde Artus-graf in Glastonbury word ontdek
- 8 Julie – Pous Lucius III konsekreer die katedraal van Bologna.
- 4 November – Pous Lucius III publiseer die bul Ad abolendam, wat die grondslag vir die Inkwisisie lê.
- 22 November – Pous Lucius III stel die Cisterciënser monnike vry van belasting.