Gaan na inhoud

1252

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BurgertB (besprekings | bydraes) op 19:46, 2 September 2021 (skakel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
1252
| 12de eeu | 13de eeu | 14de eeu |

◄ ◄ | | 1247 | 1248 | 1249 | 1250 | 1251 | ◄ 1252 ► | 1253 | 1254 | 1255 | 1256 | 1257 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1252
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1252
MCCLII
Ab urbe condita 2005
Armeense kalender 701

ԹՎ ՉԱ

Chinese kalender 3948 – 3949

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 1244 –1245
Hebreeuse kalender 5012 – 5013
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1307 – 1308
- Shaka Samvat 1174 – 1175
Irannese kalender 630 –631
Islamitiese kalender 650 –650


Die jaar 1252 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 15 MeiPous Innocentius IV publiseer die bul "Ad extirpanda" wat state die reg gegee het om ketters te folter solank dit nie die dood of ernstige letsel tot gevolg gehad het nie. Die bul word jare lank deur die Inkwisisie gebruik.
  • 1 JulieAlfonso X ook bekend as El Sabio (Die Geleede) word koning van Kastilië

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]