Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Islamitiese seksualiteitswette is die regswetenskap oor seksualiteit in Islam, soos grootliks voorgeskryf in die Koran, hadit (mededelings van Mohammed) en fatwa (beslissings deur Islamitiese godsdiensleiers). Dit beperk seks tot ’n huweliksdaad tussen ’n man en vrou. Hoewel die meeste tradisies selibaat ontmoedig, moedig almal streng kuisheid en fatsoenlikheid aan met betrekking tot enige verhouding tussen die twee geslagte. Die sensitiwiteit vir die verskille tussen die geslagte en fatsoenlikheid buite die huwelik kan gesien word in belangrike aspekte van die Islam, soos voorskrifte vir kleredrag en die skeiding tussen mans en vroue. Hoewel die verbod op seks buite die huwelik streng is, is seks self nie ’n taboe onderwerp nie. Daar is egter selfs ná die troue beperkings: ’n Man mag nie seks met sy vrou hê terwyl sy menstrueer of vir ’n tydperk ná die geboorte van ’n kind nie. Anale seks is ook ’n sonde. Dade en gedrag soos aborsie (buiten om mediese redes) en homoseksualiteit word verbied; geboortebeperking is toelaatbaar.
In die nuus
![]()
![]() Het u geweet...
... dat die heel eerste artikel wat op die Afrikaanse Wikipedia geskep is, Hindoeïsme was? Dit was op 17 November 2001. ... dat Kiribati die enigste land op aarde is wat in al die vier hemisfere streek: die Noordelike, Suidelike, Westelike en Oostelike halfronde. Daarbenewens is dit een van die eerste bewoonde gebiede om die nuwejaar te vier. ... dat Swede in 1712 30 Februarie op 29 Februarie laat volg het deur die Sweedse kalender af te skaf? ... dat Ayrton Senna die oggend op die dag van sy dood 'n vergadering van renjaers bygewoon het om veiligheid in Formule Een te bespreek? ... dat 'n springhaas nie werklik 'n haas is nie, maar 'n knaagdier?
![]() Vandag in die geskiedenis
23 April: Sint Jorisdag in Engeland; Nasionale Soewereiniteit- en Kinderdag in Turkye (1920). ![]()
Voorbladbeeld
Altamont Commuter Express: 'n blou en pers diesellokomotief trek sy ses panoramiese waens deur die Don Edwards San Francisco Bay National Wildlife Refuge tussen Fremont en San Jose, Kalifornië. |
![]() Vind artikels
![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale
![]()
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
![]() Susterprojekte
![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|