Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 3 Maart 2025
Hier is tans 122 020 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Die vlag van Suid-Korea.

Die nasionale vlag van Suid-Korea (Koreaans: 대한민국의 국기; letterlik: “vlag van die Republiek Korea”), ook bekend as die Taegeukgi (of Taegukgi; Koreaans: 태극기; Hanja: 太極旗; letterlik: “taegeuk-vlag”), is op 12 Julie 1948 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele reghoekige wit baan met ’n rooi-en-blou taeguk (’n simbool wat balans voorstel) in die middel en ’n trigram in elke hoek van die vlag.

Vlae soortgelyk aan die huidige Taegeukgi is as die nasionale vlag van Korea deur die Joseondinastie, die Koreaanse Keiserryk, asook die Koreaanse regering-in-ballingskap tydens die Japannese heerskap gebruik. Toe Suid-Korea op 15 Augustus 1945 van Japan onafhanklikheid verkry het, het dit die Taegeukgi as sy nasionale vlag in hergebruik geneem.

Die vlag se wit veld is ’n tradisionele kleur in die Koreaanse kultuur. Wit was in die 19de eeu ’n algemene verskynsel in die kleredrag van Koreane; dit kom steeds voor in kontemporêre weergawes van tradisionele Koreaanse kledingstukke soos die hanbok. Die kleur stel vrede en reinheid voor. Die skyf in die middel van die vlag stel harmonie in die wêreld voor. Dit is afgelei van die Yijing en Taiji, in die Weste bekend as jin en jang. Die blou helfte verteenwoordig negatiewe kosmiese kragte (jin), terwyl die rooi helfte die teenoorstaande positiewe kosmiese kragte (jang) voorstel. Die trigramme stel saam beweging en harmonie voor as grondbeginsels. Elke trigram (Hangul: 괘; Hanja: 卦 gwae) stel een van die vier klassieke elemente voor.

...lees verder

In die nuus
João Lourenço in 2023.
João Lourenço in 2023.

Het u geweet...

... dat Edmund Hillary oorspronklik 'n byeboer was? Dit was 'n somerwerk wat hom tyd gegee het om in die winter berg te klim.

... dat Ellen Johnson-Sirleaf die eerste vroulike president van 'n Afrika-land is? Sy is as president van Liberië ingehuldig op 16 Januarie 2006. Op 9 November 2011 is sy vir 'n tweede ampstermyn gekies.

... dat Keulen in Duitsland naas die Franse stad Bordeaux in die 13de eeu die grootste uitvoerhawe vir wyn was? Engeland was een van die vernaamste bestemmings. Vandag is die stad beter bekend vir sy bier, Kölsch, wat ook die naam van die plaaslike dialek is.

... dat daar niks "suur" aan suurstof is nie? Die woord het ontstaan toe mense vroeër geglo het dat alle sure suurstof bevat.

... dat die eendbekdier die enigste giftige soogdier is? Die mannetjies het 'n giftige haak op die agterkant van hulle voete.

Vandag in die geskiedenis

3 Maart: Bevrydingsdag in Bulgarye (1878); Hinamatsuri in Japan.

Pous Eugène IV
Pous Eugène IV

Voorbladbeeld
Kleurvolle huise in Walestraat, Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering