Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die nasionale vlag van Noorweë (Bokmal: Norges flagg; Nynorsk: Det norske flagget) is op 13 Julie 1821 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n donkerblou kruis met wit fraiings op ’n donkerrooi veld. Die vertikale arm van die kruis is in die rigting van die vlagpaal verskuif volgens die patroon van die ander Skandinawiese vlae. Die handelsvlag het ’n vlagverhouding van 16:22 en die staatsvlag ’n vlagverhouding van 16:27. Die rooi kleur is PMS 200 en die blou kleur PMS 281 volgens die Pantone-kleurstelsel, onderskeidelik Die vlag is in 1821 ontwerp deur Fredrik Meltzer. Sy ontwerp van ’n Skandinawiese kruis in die drie kleure blou, rooi en wit ’n was gebaseer op die vlae van Denemarke en Swede wat in die verlede gesag uitgeoefen het oor Noorweë. Volgens die ontwerper is die kleure ook direk beïnvloed deur die vlae van Frankryk, Nederland, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State, wat volgens hom almal vryheid aandui. Nadat Noorweë in 1905 onafhanklik geword het, het dit ook die nasionale vlag van die land gebly.
In die nuus
![]()
![]() Het u geweet...
... dat die Republiek van Vermont in 1777 die eerste geskrewe grondwet in Noord-Amerika aanvaar het? Dit het in 1791 as Vermont die 14de deelstaat van die VSA geword. ... dat 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal vroeër in Skotland gepraat is? Op die Shetland- en Orkney-eilande en in Caithness op die vasteland is die uitgestorwe Norn gepraat. Nadat die eilande in die 15de eeu deur Noorweë aan Skotland teruggegee is, is dit deur Skots vervang. ... dat daar 'n dorpie in die Spaanssprekende Venezuela is waar Duits gepraat word en koekoekklokke gemaak word? Colonia Tovar het 'n groot aantal nasate van immigrante van die 19de eeu uit die Kaiserstuhl-gebied in Duitsland. ... dat Keulen in Duitsland naas die Franse stad Bordeaux in die 13de eeu die grootste uitvoerhawe vir wyn was? Engeland was een van die vernaamste bestemmings. Vandag is die stad beter bekend vir sy bier, Kölsch, wat ook die naam van die plaaslike dialek is. ... dat water sy hoogste digtheid by 4°C bereik? Hierdie eienskap is belangrik vir waterorganismes en kom in slegs twee ander stowwe voor.
![]() Vandag in die geskiedenis
14 April: Dag van die Georgiese taal (1978); N'Ko-alfabet-dag in Wes-Afrika (1949).
Voorbladbeeld
Deel van 'n reusekudde bontkwaggas besig om die Mararivier oor te steek in Masai Mara Nasionale Park, Kenia
|
![]() Vind artikels
![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale
![]()
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
![]() Susterprojekte
![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|