Gaan na inhoud

wit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kleuroorgang van swart na wit.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wit    witte    wittes    
Vergrotend   witter    witteres  
Oortreffend   witste  


Die ligtste kleur.
Wit is in werklikheid nie 'n kleur nie, wit lig bestaan uit al die kleure saam.

    Vertalings

  Vertalings:    wit
Engels: white(en)
Esperanto: blanka(eo)
Nederlands: wit(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wit.