Gaan na inhoud

ontwerp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ontwerp    ontwerpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ontwerpie     ontwerpies  
Skets of plan wat wys hoe iets gaan lyk as dit klaar is.
Gerard Moerdyk is veral bekend vir die ontwerp van die Voortrekkermonument.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: design(en)
Nederlands: ontwerp(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek ontwerp 
Verlede Tyd  ek  het ontwerp        
Bedink en op papier uitwerk.
Die bekende modehuise ontwerp altyd ekstravagante klere.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: ontwerpen(nl)
Engels: design(en)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ontwerp oontwerpen 
Verkleinwoord ontwerpjeontwerpjes
Hulp:IPA: [ɔnt.ˈʋɛrp]
   
(lêer)
ont•werp
Ontwerp
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
  3. gebiedende wys van ontwerpen
1.: Ik ontwerp.
2.: Ontwerp je?
3.: Ontwerp!