Gaan na inhoud

akkedis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Akkedisse.
Enkelvoud Meervoud
  akkedis    akkedisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  akkedissie     akkedissies  
   
(lêer)
  1. (reptiele) 'n Reptiel wat tot die suborde op Wikispecies Lacertilia van die orde op Wikispecies Squamata behoort
  1. Akkedisse is die volopste reptiele in Suider - Afrika en ook die reptiele wat die meeste gesien word .[1]

    Hiponieme

Geitjie, verkleurmannetjie, koggelmander, likkewaan, iguana, erdslangetjie, wurmakkedis

    Vertalings

  Vertalings:    akkedis
Engels: lizard(en)
Nederlands: hagedis(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor akkedis.