Gaan na inhoud

aanbied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek bied aan   
(in bysin)   ... dat ek aanbied 
Verlede Tyd  ek  het aangebied        
aan•bied
  1. Beskikbaar stel; bereid om te help of iets te gee (gratis of teen betaling).
  2. Vir ander vertel; voordra.
  1. Hy bied die motor teen betaling aan. Hy het geldelike hulp aangebied.
  2. Terwyl die onderwyser sy lesing aanbied, gaan die skoolklok af. Is daar 'n lys van universiteite wat lesings, eksamens en kommunikasie in Afrikaans aanbied?

    Vertalings

  Vertalings:   Beskikbaar stel
Engels: offer(en), give(en)
Nederlands: aanbieden(nl)
  Vertalings:   Vir ander vertel
Engels: present(en)
Nederlands: aanbieden(nl)