George W. Bush
Voorkoms
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d4/George-W-Bush.jpeg/220px-George-W-Bush.jpeg)
George Walker Bush (6 Julie 1946) is 'n Amerikaanse politikus en die 43ste President van die Verenigde State van Amerika.
Oor sy presidentskap en lewe in die Wit Huis
[wysig]- "Selfbejammering is die ergste ding wat in ’n presidensie kan gebeur. Hierdie is ’n werk waar jy in baie selfbejammering kan verval."[1]
- "Ek het God se skouer om op te huil."[1]
Verwysings
[wysig]- ^ a b ‘Ek huil op God se skouer’ – Bush deur Charles Smith. Beeld. 5 September 2007. Laaste besoek op 7 September 2007.