Andries Pretorius
Voorkoms
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e9/Andries_Pretorius.jpg/220px-Andries_Pretorius.jpg)
Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius (27 November 1798 Graaff-Reinet – 23 Julie 1853 Grootplaats, distrik Pretoria) was 'n Voortrekkerleier wat 'n belangrike rol gespeel het in die vestiging van die Zuid-Afrikaansche Republiek, sowel as die vroeëre, maar kortstondige Natalia Republiek in Suid-Afrika.