Wit Suid-Afrikaners
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Blanke Suid-Afrikaners)
Wit Suid-Afrikaners | |
---|---|
'n Wit familie in Suid-Afrika | |
Totale bevolking: | 4 652 006[1] (Suid-Afrika) 7,9% van Suid-Afrika se bevolking[1] |
Belangrike bevolkings in: | Suid-Afrika Namibië Verenigde Koninkryk Australië Nieu-Seeland Kanada |
Taal: | Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%) |
Geloofsoortuiging: | Christendom (87%), Ateïsme (9%), Judaïsme (1%), ander (3%) |
Verwante etniese groepe: | Afrikaners, Engelse, bruin mense, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers |
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% | ██ 60–80% ██ 80–100% |
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km² | ██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km² |
Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Mid-year population estimates 2015" (PDF) (in Engels). Statistics South Africa. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2018. Besoek op 31 Maart 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wit Suid-Afrikaners.
- (en) 2001 Digitala Sensus Atlas Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine
Etniese groepe in Suid-Afrika | |||
---|---|---|---|
Afrikaners • Anglo-Afrikane • Asiate • Griekwas • Kaapse Maleiers • Khoisan • Kleurlinge • Ndebeles • Noord-Sotho's • Suid-Sotho's • Swazi's • Tsongas • Tswanas • Vendas • Xhosas • Zoeloes |