Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 2 Junie 2025
Hier is tans 124 381 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Die vlag van Estland.

Die nasionale vlag van Estland (Esties: Eesti lipp) is op 7 Augustus 1990 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in blou, swart en wit. In Esties word na die vlag ook as sinimustvalge (“blou-swart-wit”) verwys.

Toe die Republiek Estland in 1918 ’n onafhanklike land geword het, is die driekleur reeds wyd gebruik as die simbool van Estland en Estlanders. Die sinimustvalge is op 21 November 1918 amptelik in gebruik geneem kragtens ’n besluit deur die nasionale regering en op 16 Julie 1922 het die Estlandse parlement deur ’n wet die vlag se amptelike status bekragtig.

Die driekleur is tot in die eerste jaar van die Tweede Wêreldoorlog in die openbaar as die nasionale vlag gebruik totdat die Sowjetse Rooi Leër in Junie 1940 Estland binnegeval het. Ná die besetting en anneksasie van Estland deur die USSR in Augustus 1940 het die nuwe Stalinistiese regime die Estlandse vlag en sy gebruik verbied, maar ook enige gebruik van die kombinasie van sy kleure blou, swart en wit is deur Sowjetse wette verban. Die nasionale vlag is van 1940 tot 1991 voorts deur die Estlandse regering in ballingskap, sy diplomatiese diens en die Estlandse diaspora wêreldwyd gebruik. Die Estniese Sosialistiese Sowjetrepubliek het van 1944 tot 1990 die vlag van Sowjet-Estland gebruik bestaande uit die generiese rooi Sowjetvlag met die naam van die republiek in die skildhoek, waarna dit verander is in die rooi vlag met ’n baan blou golwe in die vlag se onderste helfte. In Oktober 1988 is die gebruik van die blou-swart-wit-vlag opnuut amptelik verbied deur die plaaslike owerheid. Op 23 Februarie 1989 is die Sowjetse vlag permanent van die Pikk Hermann by die Toompea-kasteel (setel van die Estlandse parlement) in die hoofstad Tallinn verwyder. Op 24 Februarie, ter geleentheid van die 70ste herdenking van die Estlandse onafhanklikheidsverklaring in 1918, is dit met die blou-wit-swart-vlag vervang. Op 7 Augustus 1990, een jaar voor volle onafhanklikwording, is die nasionale vlag amptelik deur die Estlandse owerheid amptelik in hergebruik geneem.

...lees verder

In die nuus
Pous Leo XIV in 2025.
Pous Leo XIV in 2025.

Het u geweet...

... dat Manfred von Richthofen, die Duitse vegvlieënier wat ook as die Rooi Baron bekend gestaan het, tydens die Eerste Wêreldoorlog tot 80 vyandelike vliegtuie afgeskiet het?

... dat Keulen in Duitsland naas die Franse stad Bordeaux in die 13de eeu die grootste uitvoerhawe vir wyn was? Engeland was een van die vernaamste bestemmings. Vandag is die stad beter bekend vir sy bier, Kölsch, wat ook die naam van die plaaslike dialek is.

... dat Ayrton Senna die oggend op die dag van sy dood 'n vergadering van renjaers bygewoon het om veiligheid in Formule Een te bespreek?

... dat Gladys Steyn die eerste vroulike advokaat in Suid-Afrika was?

... dat Botswana die mins korrupte land in Afrika is? Volgens Transparency International is dit naby lande soos Portugal en Suid-Korea gelys.

Vandag in die geskiedenis

2 Junie: Republiekdag in Italië (1946).

Die inname van Rome
Die inname van Rome

Voorbladbeeld
'n Man dra 'n reuse hamerkophaai deur die strate van Mogadisjoe.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering