Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die nasionale vlag van Estland (Esties: Eesti lipp) is op 7 Augustus 1990 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in blou, swart en wit. In Esties word na die vlag ook as sinimustvalge (“blou-swart-wit”) verwys. Toe die Republiek Estland in 1918 ’n onafhanklike land geword het, is die driekleur reeds wyd gebruik as die simbool van Estland en Estlanders. Die sinimustvalge is op 21 November 1918 amptelik in gebruik geneem kragtens ’n besluit deur die nasionale regering en op 16 Julie 1922 het die Estlandse parlement deur ’n wet die vlag se amptelike status bekragtig. Die driekleur is tot in die eerste jaar van die Tweede Wêreldoorlog in die openbaar as die nasionale vlag gebruik totdat die Sowjetse Rooi Leër in Junie 1940 Estland binnegeval het. Ná die besetting en anneksasie van Estland deur die USSR in Augustus 1940 het die nuwe Stalinistiese regime die Estlandse vlag en sy gebruik verbied, maar ook enige gebruik van die kombinasie van sy kleure blou, swart en wit is deur Sowjetse wette verban. Die nasionale vlag is van 1940 tot 1991 voorts deur die Estlandse regering in ballingskap, sy diplomatiese diens en die Estlandse diaspora wêreldwyd gebruik. Die Estniese Sosialistiese Sowjetrepubliek het van 1944 tot 1990 die vlag van Sowjet-Estland gebruik bestaande uit die generiese rooi Sowjetvlag met die naam van die republiek in die skildhoek, waarna dit verander is in die rooi vlag met ’n baan blou golwe in die vlag se onderste helfte. In Oktober 1988 is die gebruik van die blou-swart-wit-vlag opnuut amptelik verbied deur die plaaslike owerheid. Op 23 Februarie 1989 is die Sowjetse vlag permanent van die Pikk Hermann by die Toompea-kasteel (setel van die Estlandse parlement) in die hoofstad Tallinn verwyder. Op 24 Februarie, ter geleentheid van die 70ste herdenking van die Estlandse onafhanklikheidsverklaring in 1918, is dit met die blou-wit-swart-vlag vervang. Op 7 Augustus 1990, een jaar voor volle onafhanklikwording, is die nasionale vlag amptelik deur die Estlandse owerheid amptelik in hergebruik geneem.
In die nuus
![]()
![]() Het u geweet...
... dat Helsinki, die hoofstad van Finland, tot teen die einde van die 19de eeu 'n oorwegend Sweedstalige stad was? Vandag is Helsinki 'n tweetalige stad en praat 6,2% van sy inwoners Sweeds en 88% Fins. ... dat die DART-ruimtetuig doelbewus geprogrammeer is om teen Dimorfos, 'n maan van die asteroïed 65803 Didumos, te bots. ... dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk. ... dat die Namibiër Rudie van Vuuren die eerste (en enigste) man is wat in dieselfde jaar in twee sportsoorte, krieket en rugby, aan 'n wêreldbekertoernooi deelgeneem het? Hy het sy land tydens beide die Krieketwêreldbeker 2003 en die Rugbywêreldbeker 2003 verteenwoordig. ... dat die baardskeerder-spinnekop nie 'n ware spinnekop is nie?
![]() Vandag in die geskiedenis
5 Junie: Grondwetdag in Denemarke. ![]()
|
![]() Vind artikels
![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale
![]()
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
![]() Susterprojekte
![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|