Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die fietsryrewolusie kan beskou word as 'n reaksie teen die oorheersing van die motor as 'n vervoermiddel, en in 2024 kan dit as 'n wêreldwye verskynsel beskou word. Dit gaan egter eintlik nie net oor fietsryers of 'n afkeur in motors nie; dit is 'n kritiese herevaluering van die hele vervoerstelsel, motors ingesluit. Dieselfde persoon kan soms met sy motor wil ry en soms met sy fiets. Dit maak dit onmoontlik om dit as 'n konflik tussen twee groepe mense (motor- teen fietsryers) weer te gee. 'n Belangrike doelwit is die optimalisering van die infrastruktuur, wat mense in staat sal stel om self te kies hoe hulle veilig van punt A na punt B wil beweeg. Maar dit behels ook baie oorwegings van ekonomiese, ekologiese en sosiale aard. Nederland word dikwels beskou as die plek waar hierdie rewolusie begin het, al is daar ander lande soos Denemarke en Finland wat met reg kan beweer dat hulle 'n groot rol in die ontwikkeling gespeel het.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die Franse sneltrein TGV die vinnigste trein ter wêreld is? Die trein bereik gereeld 'n snelheid van 320 km/h, maar het in 'n toetsrit in 1990 'n rekordsnelheid van 515,3 km/h behaal. ... dat Suid-Afrika Finland in 1939 bygestaan het in die Winteroorlog? Verskeie lande het Finland bygestaan en Suid-Afrika het 29 Gloster Gauntlet-vliegtuie geskenk.... dat die laaste moedertaalspreker van Kornies in 1780 gesterf het? Kornies is, soos Wallies en Bretons, 'n Keltiese taal van die Britonse groep. Dit is in Cornwall gepraat en pogings is in 1904 vir die eerste keer aangewend om die taal te laat herleef. ... dat die Britse koningshuis hulle van twee keer verander het? Hulle het dit in 1917 van Sakse-Koburg-Gotha na Windsor verander, die naam van hulle kasteel. Tot in 1901 was hulle die Huis van Hannover. ... dat die stigter van Windhoek, Curt von François, in Königs Wusterhausen, nou 'n stad in die Duitse deelstaat Brandenburg, oorlede is?
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|