1447
jaar
1447 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1442 | 1443 | 1444 | 1445 | 1446 | ◄ 1447 ► | 1448 | 1449 | 1450 | 1451 | 1452 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1447 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1447 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 4 Maart – Enea Silvio Piccolomini (later Pous Pius II) word priester.
- 6 Maart – Pous Nicolaas V volg Pous Eugenius IV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 17 April – Pous Nicolaas V stel Enea Silvio Piccolomini (later Pous Pius II) aan as biskop van Trieste.
- 25 Junie – Casimir IV, groothertog van Litoue, word koning van Pole.
Geboortes
wysig- Desember – Bajezid II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1512)
Sterftes
wysig- 23 Februarie – Pous Eugenius IV, die 207de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1383).
- 28 Desember - Gil Sanches Muñoz y Carbon biskop van Valencia, voorheen Teenpous Clemens VIII.