Gaan na inhoud

hallusinogeen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hallusinogeen     hallusinogene  
hal•lu•si•no•geen
Stof of middel wat drogbeelde (hallusinasies) veroorsaak.
Onder [die dwelms] is LSD en PCP hallusinogene wat verstandelike persepsie verander en 'n gevoel van bomenslike krag meebring.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hallucinogen(en)
Nederlands: hallucinogeen(nl) o
Russies: галлюциноген(ru) m
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hallusinogeen     hallusinogene     hallusinogeens  
Wat die eienskap het om hallusinasies te veroorsaak.
Hallusinogene sampioene.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hallucinogenic(en)
Nederlands: hallucinogeen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hallusinogeen.