aanspoor
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | aanspoor |
Verlede Tyd | ek | het aangespoor |
- aan•spoor
- Aanmoedig of aanpor tot aksie.
- Die Suiderkruis verwerf eers in die 15de en 16de eeu tydens die verkenningsvaarte van die Portugese en Spanjaarde weer bekendheid; hulle beskou dit as ’n godsdienstige simbool wat hulle aanspoor om verder te gaan.
Vertalings: aanspoor | |||
---|---|---|---|