Vanessa Marcil
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vanessa Marcil | |
Geboortenaam | Sally Vanessa Ortiz[1] |
---|---|
Geboorte | 15 Oktober 1968 Indio, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vanessa Marcil (gebore 15 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Rock (1996) en in die televisiereekse General Hospital (1963), Beverly Hills, 90210 (1990), en Las Vegas (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: The Rock
- 2002: Storm Watch
- 2010: The Bannen Way
- 2014: Borrowed Moments
- 2017: The Wrong Mother
- 2018: Bad Tutor
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: General Hospital
- 1990: Beverly Hills, 90210
- 2003: Las Vegas
- 2008: Blush: The Search for America's Greatest Makeup Artist
- 2013: American Girl Trapped on a Telenovela
- 2015: Queens of Drama
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: To Love, Honor and Deceive
- 1998: The Superstars
- 2005: NBC Premiere Week Preview
- 2008: The Nanny Express
- 2009: One Hot Summer
- 2014: Toyota Pro/Celebrity Race
- 2014: Stranded in Paradise
- 2016: The Convenient Groom
Video's
[wysig | wysig bron]- 1995: The Undertaker
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ According to the State of California. California Birth Index, 1905–1995. Center for Health Statistics, California Department of Health Services, Sacramento, California. At Ancestry.com