Ugo Cavallero
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ugo Cavallero (20 September 1880 - 13 September 1943) was 'n Italiaanse bevelvoerder voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was 'n ontvanger van die Ridderskruis van die Ysterkruis van Nazi-Duitsland.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ugo Cavallero.