The Incredibles
Voorkoms
The Incredibles | |
---|---|
Regisseur | Brad Bird |
Produksieleier | John Walker |
Draaiboek | Brad Bird |
Met | |
Musiek deur | Michael Giacchino |
Redigeerder | Stephen Schaffer |
Ateljee | |
Verspreider | Buena Vista Pictures Distribution[1] |
Speeltyd | 115 min[2] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | VS$92 miljoen[3] |
Bruto wins | VS$633 miljoen[3] |
Opgevolg deur | Incredibles 2 |
The Incredibles is 'n rekenaargeanimeerde familie rolprent van 2005 wat deur Brad Bird geregisseer is en die stemme van Craig T. Nelson, Holly Hunter, Sarah Vowell, Spencer Fox, Jason Lee, Samuel L. Jackson, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur John Walker vervaardig en deur die verspreidingsfirma Buena Vista Distribution versprei. Die draaiboek is deur Brad Bird geskryf met musiek van Michael Giacchino.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Craig T. Nelson as Bob Parr / Mr. Incredible
- Holly Hunter as Helen Parr / Elastigirl
- Sarah Vowell as Violet Parr
- Spencer Fox as Dashiell "Dash" Parr
- Eli Fucile en Maeve Andrews as Jack-Jack Parr
- Jason Lee as Buddy Pine / IncrediBoy / Syndrome
- Samuel L. Jackson as Lucius Best / Frozone
- Elizabeth Peña as Mirage
- Brad Bird as Edna "E" Mode
- Teddy Newton as Newsreel Narrator
- Jean Sincere as Mrs. Hogenson
- Bud Luckey as Rick Dicker
- Wallace Shawn as Gilbert Huph
- Lou Romano as Bernie Kropp
- Michael Bird as Tony Rydinger
- Dominique Louis as Bomb Voyage
- Bret Parker as Kari
- Kimberly Adair Clark as Honey
- John Ratzenberger as The Underminer
Vrystelling
[wysig | wysig bron]Die film is vrygestel in teaters in Verenigde State op 5 November 2004 en was vrygestel op VHS op 15 Maart 2005.[4][5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "The Incredibles". AFI Catalog of Feature Films (in Engels). American Film Institute. Besoek op 25 Oktober 2019.
- ↑ "THE INCREDIBLES". British Board of Film Classification.
- ↑ 3,0 3,1 "The Incredibles (2005)". Box Office Mojo. IMDb. Besoek op 2 Augustus 2014.
- ↑ "The Incredibles [VHS]: Craig T. Nelson, Samuel L. Jackson, Holly Hunter, Jason Lee, Dominique Louis, Teddy Newton, Jean Sincere, Eli Fucile, Maeve Andrews, Wallace Shawn, Spencer Fox, Lou Romano, Brad Bird, Bud Luckey, Roger Gould, John Lasseter, John Walker, Katherine Sarafian: Movies & TV". Besoek op 28 Junie 2013.
- ↑ Flores, Angelique (16 Maart 2005). "Incredibles' Makes a Super Video Debut". hive4media.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2005. Besoek op 22 September 2019.