Gaan na inhoud

Srinagar

Koördinate: 34°05′24″N 74°47′24″O / 34.09000°N 74.79000°O / 34.09000; 74.79000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Srinagar

سری نگر (Kasjmiri)
شرینگر (Oerdoe)
श्रीनगर (Dogri)
Stad
Huisbote op die rivier Jhelaum in Srinagar.
Huisbote op die rivier Jhelaum in Srinagar.
Srinagar is in Indië
Srinagar
Srinagar
Ligging in Indië
Koördinate: 34°05′24″N 74°47′24″O / 34.09000°N 74.79000°O / 34.09000; 74.79000
LandVlag van Indië Indië
Deelstaat Jammu en Kasjmir
DistrikSrinagar
Stigting3de eeu v.C.
Regering
 • BurgemeesterSalman Sagar (NC)
Oppervlak
 • Totaal294 km2 (114 vk. myl)
Hoogte
1 585 m (5 200 ft)
Bevolking
 • Totaal1 273 312
 • Digtheid8 523/km2 (22 070/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
190 001
Skakelkodes0194
Webwerfsrinagar.nic.in

Srinagar (Kasjmiri: سری نگر Srīnagar, Oerdoe: شرینگر, Śrīnagar, Dogri: श्रीनगर Śrīnagar; [sriˈnɑːɡər]) is die somer-hoofstad en grootste stad in die Indiese deelstaat Jammu en Kasjmir met 'n bevolking van 1 273 312 in 2011. Dit is Indië se noordelikste stad met 'n bevolking van meer as een miljoen, en is in die Himalaja aan die Jhelaum-rivier geleë. Srinagar is in die 3de eeu v.C. deur Raja Pranavsarena gestig.