Poematrofee
Voorkoms
Poematrofee | |
2024-Rugbykampioenskapreeks | |
Sportsoort | Rugby |
---|---|
Gestig | 2000 |
Eienaar | UAR en ARU |
Inwydingseisoen | 2000 |
Deelnemende lande | Argentinië Australië |
Aantal spanne | 2 |
Mees onlangse kampioen | Argentinië (2024) |
Verwante kompetisies | Die Rugbykampioenskap |
Die Poematrofee is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Argentinië en Australië as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2000 vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Argentinië, nadat hulle die beslissende wedstryde tydens die 2024-Rugbykampioenskapreeks gewen het.
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Details | Gespeel | Gewen deur Argentinië | Gewen deur Australië | Gelyk | Argentynse punte | Australiese punte |
---|---|---|---|---|---|---|
In Argentinië | 12 | 4 | 8 | 0 | 286 | 334 |
In Australië | 14 | 2 | 10 | 2 | 251 | 391 |
Neutrale plek[n 1] | 1 | 0 | 1 | 0 | 21 | 33 |
Algeheel | 26 | 5 | 19 | 2 | 558 | 758 |
Wenners
[wysig | wysig bron]Jaar | Wenner | Wedstryde gewen (eerste wenspan) |
---|---|---|
2024 | Argentinië | 1–1 |
2023 | Argentinië | 1–0 |
2022 | Australië | 1–1 |
2021 | Australië | 2–0 |
2020 | Gelyk | 0–0 |
2019 | Australië | 1–0 |
2018 | Australië | 1–1 |
2017 | Australië | 2–0 |
2016 | Australië | 2–0 |
2015 | Australië | 1–0 |
2014 | Australië | 1–1 |
2013 | Australië | 2–0 |
2012 | Australië | 2–0 |
2002 | Australië | 1–0 |
2000 | Australië | 2–0 |
Uitslae
[wysig | wysig bron]Algeheel
[wysig | wysig bron]Meeste titels gewen:
- Argentinië – 2
- Australië – 13
Langste tyd gehou deur Argentinië: 2 jaar (2024, 2 titels)
Langste tyd gehou deur Australië: 13 jaar (2000–2022, 13 titels)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Soortgelyke rugbykompetisies tydens die Rugbykampioenskap:
- Bledisloebeker, tussen Australië en Nieu-Seeland
- Mandela Uitdaagplaat, tussen Australië en Suid-Afrika
- Vryheidsbeker, tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika
Notas
[wysig | wysig bron]- ↑ Beslis op Twickenham-stadion, Londen.