Pelagius
Voorkoms

Pelagius was 'n Britse (Ierse) monnik wat om en by die jaar 400 in Rome aankom. Hy leer die volgende:
- Daar is geen erfsonde nie.
- Adam was slegs 'n slegte voorbeeld vir die mens.
- Die mens het 'n vrye wil en kan self vir sy saligheid kies.
- Daar is geen uitverkiesing nie, slegs 'n voorkennis by God.
- Die dood is nie 'n gevolg van die sonde nie.
Augustinus het Pelagius direk teengestaan.