Lys van konings van Persië (Bybel)
Voorkoms
Die konings van Persië tydens die besetting van Juda in die Bybelse tye was (met die geskatte jare waarin hulle geheers het):
- Kores (539-530 v.C.)
- Kambuses II (530-522 v.C.)
- Darius I (522-486 v.C.)
- Xerxes I (486-465 v.C.)
- Artaxerxes I (465-424 v.C)
- Xerxes II (424)
- Darius II (424-404 v.C.)
- Artaxerxes II (404-359 v.C.)
- Artaxerxes III (359-338 v.C.)
- Arses (338-336 v.C.)
- Darius III (336-331 v.C.)