Grootbrulpadda
Voorkoms
Pyxicephalus adspersus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. adspersus
|
Binomiale naam | |
Pyxicephalus adspersus | |
Sinonieme | |
Rana adspersa (Tschudi, 1838) |
Die grootbrulpadda (Pyxicephalus adspersus) is 'n padda wat voorkom in die binneland van Suidelike Afrika. Die padda se lengte wissel van 15 – 20 cm en is olyfgroen en die pens is oranjegeel. Hy bly ondergronds in die droë winter maar kom na swaar somerreën uit om tydelike panne in die grasveld te beset. Sy roep is 'n diep, stadige brul. Sy getalle is besig om te daal in die Hoëveld. In Engels staan die padda bekend as die African bullfrog.
Bron
[wysig | wysig bron]- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978 1 43170 248 0
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grootbrulpadda.