Gaan na inhoud

Eenheidsvektor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In meetkunde is 'n eenheidsvektor 'n vektor met 'n lengte van een. Eenheidsvektore word gereeld deur 'n kleinletter met 'n kappie bo-op geskryf, soos . Strenggesproke bestaan eenheidsvektore slegs in genormeerde vektorruimtes (dit is vekktorruimtes waar die konsep van lengte bestaan).