Edi Gathegi
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edi Gathegi | |
Geboortenaam | Edi Mūe Gathegi[1] |
---|---|
Geboorte | 10 Maart 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edi Gathegi (gebore 10 Maart 1979) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gone Baby Gone (2007), The Twilight Saga: New Moon (2009), X-Men: First Class (2011), en Criminal Activities (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Gone Baby Gone
- 2009: The Twilight Saga: New Moon
- 2009: RingCon 2009
- 2011: X-Men: First Class
- 2011: Atlas Shrugged: Part I
- 2011: This Is Not a Movie
- 2015: Criminal Activities
- 2015: Bleeding Heart
- 2016: The Watcher
- 2018: Princess of the Row
- Pimp
- The S.H.U
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Wild Card
- 2013: Family Tools
- 2015: Proof
- 2016: StartUp
- Briarpatch
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Vampires: Why They Bite
- 2018: The Russian Cousin
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Hawken
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Shirlene Alusa-Brown (7 April 2008). "Edi Mue Gathegi – Slated to Shine in 'Twilight'" (in Engels). Jamati Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2018. Besoek op 6 November 2008.