Ben Cross
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ben Cross | |
Geboortenaam | Harry Bernard Cross[1] |
---|---|
Geboorte | 16 Desember 1947 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Bernard Cross beter bekend as Ben Cross (16 Desember 1947 - 18 Augustus 2020) was 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chariots of Fire (1981), First Knight (1995), When Nietzsche Wept (2007), en Star Trek (2009).
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Cross is van 1977 tot 1992 met die model Penelope Butler getroud, en aan Michele Moerth, van 1996 tot 2005. Albei hierdie huwelike het in egskeidings geëindig. Hy trou in 2018 met die Bulgaarse kunstenaar Deyana Boneva, en bly tot sy dood getroud.[2][3][4]
Cross is in Wene dood na 'n stryd teen kanker op 18 Augustus 2020, op die ouderdom van 72.[5][6] Hy word oorleef deur sy vrou en twee kinders uit sy eerste huwelik.[1]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: Chariots of Fire
- 1985: The Lie
- 1985: The Assisi Underground
- 1988: The Jeweller's Shop
- 1988: The Unholy
- 1992: Live Wire
- 1993: Cold Sweat
- 1993: The Criminal Mind
- 1994: Honey Sweet Love...
- 1994: The Ascent
- 1995: First Knight
- 1996: El último viaje de Robert Rylands
- 1997: The Invader
- 1999: The Venice Project
- 2002: She Me and Her
- 2005: The Russian Specialist
- 2007: When Nietzsche Wept
- 2007: Finding Rin Tin Tin
- 2009: Star Trek
- 2013: A Common Man
- 2015: Lilly and the Magic Pearl
- 2018: Reign of Judges: Title of Liberty - Concept Short
- Sins of the Father
- Resilient 3D
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1991: Dark Shadows
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: Coming Out of the Ice
- 1983: What the Dickens!
- 1987: Strong Medicine
- 1988: Steal the Sky
- 1989: Nightlife
- 1992: The Diamond Fleece
- 1993: Les audacieux
- 1993: Embrasse-moi vite!
- 1995: Hellfire
- 1995: The House That Mary Bought
- 1997: 20,000 Leagues Under the Sea
- 1998: The Sands of Time
- 2002: The Making of 'She Me and Her'
- 2003: Red Phone 2
- 2006: S.S. Doomtrooper
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: Wings on Their Heels: The Making of 'Chariots of Fire'
- 2006: Undisputed 2: Last Man Standing
- 2006: Making of 'The Mechanik'
- 2007: Species: The Awakening
- 2008: Finding Rin Tin Tin: New Tricks for an Old Dog
- 2017: Sins of the Father with Ben Cross
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Services, News; Reports, Staff. "Ben Cross, British actor who starred in Oscar-winning 'Chariots of Fire,' dies at 72". Washington Post (in Engels). Besoek op 20 Augustus 2020.
{{cite web}}
:|first=
has generic name (hulp) - ↑ "Ben Cross obituary". the Guardian (in Engels). 19 Augustus 2020. Besoek op 20 Augustus 2020.
- ↑ "Model Penny Butler penny Cross Wife Actor Editorial Stock Photo - Stock Image | Shutterstock". Shutterstock Editorial (in Engels). Besoek op 20 Augustus 2020.
- ↑ "Ben Cross, notable British actor who had Bulgaria in his heart, dies aged 72". bnr.bg (in Engels). Besoek op 20 Augustus 2020.
- ↑ Wiseman, Andres (18 Augustus 2020). "Ben Cross Dies: 'Chariots Of Fire', 'Star Trek' & 'First Knight' Star Was 72". New York City: Penske Business Media, LLC.
- ↑ https://www.hollywoodreporter.com/news/ben-cross-actor-in-chariots-of-fire-dies-at-72