Gaan na inhoud

alt-J

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

alt-J
Die groep in 2013.
Agtergrondinligting
OorsprongLeeds, Engeland, Verenigde Koninkryk
Genresindie-rock
Jare aktief2007 — hede
EtiketteLoud And Quiet, Infectious, Atlantic
LedeJoe Newman, Thom Green, Gus Unger-Hamilton
Gewese ledeGwil Sainsbury

alt-J (ook bekend as ) is 'n Engelse indie rock-groep wat in 2007 gestig is.[1][2][3] Die groep bestaan uit Joe Newman (voorsang, kitaar), Thom Green (klawerbord, agtergrondsang) en Gus Unger-Hamilton (tromme). Gwil Sainsbury is 'n gewese lid en het in Januarie 2014 die groep verlaat.

Diskografie

[wysig | wysig bron]

Albums

[wysig | wysig bron]
  • 2012 - "An Awesome Wave"
  • 2014 - "This Is All Yours"
  • 2017 - "Relaxer"
  • 2022 - "The Dream"

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Chinen, Nate (8 Augustus 2012). "They 'Tessellate,' and Dabble in Both the Sinister and the Naughty". The New York Times (in Engels (VSA)). ISSN 0362-4331. Besoek op 24 Junie 2020. The band's name is actually the mathematical symbol delta, which resembles a triangle.
  2. "********, ∆, †‡†: the most unpronounceable band names". The Irish Times (in Engels). Besoek op 24 Junie 2020.
  3. "alt-J: "More recognition wouldn't prompt us to start doing cocaine in night club toilets"". www.newstatesman.com (in Engels). Besoek op 24 Junie 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]