1726
Voorkoms
1726 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1721 | 1722 | 1723 | 1724 | 1725 | ◄ 1726 ► | 1727 | 1728 | 1729 | 1730 | 1731 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1726 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Sterfbed van Epaminondas. Isaac Walraven 1726 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1726 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 24 Mei – Pous Benedictus XIII verklaar Johannes van Prado salig.
- 1 September – Pous Benedictus XIII verklaar Hyacintha van Mariscotti salig.
- 11 September – Pous Benedictus XIII stel André-Hercule de Fleury, voormalig biskop van Fréjus, Frankryk aan as kardinaal.
- 9 Desember – Pous Benedictus XIII stel 9 nuwe kardinale aan, waaronder Angelo Maria Quirini, O.S.B.Cas., aartsbiskop-biskop van Brescia en Prospero Lorenzo Lambertini (later Pous Benedictus XIV).
- 10 Desember – Pous Benedictus XIII verklaar Dominic Gangala (Jacobus van die moerasse) en Turibus van Mogroveio heilig.
- 24 Desember – Stigting van die Uruguaanse hoofstad Montevideo.
- 27 Desember – Pous Benedictus XIII verklaar Francis Solano, Johannes van die Kruis en Peregrine Laziosi heilig.
- 31 Desember – Pous Benedictus XIII verklaar Aloysius van Gonzaga en Stanislaus Kostka heilig.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Peter Kolbe, Nederlandse sterrekundige (* 1675).