1623
Voorkoms
1623 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1618 | 1619 | 1620 | 1621 | 1622 | ◄ 1623 ► | 1624 | 1625 | 1626 | 1627 | 1628 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1623 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
William Byrd | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1623 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die eerste werkende duikboot is ontwerp vir Jakobus I van Engeland, deur die Hollander Cornelius Drebbel.
- 20 Maart – Pous Gregorius XV publiseer sy bul Omnipotentis Dei teen towenaars en hekse.
- 6 Augustus – Pous Urbanus VIII volg Pous Gregorius XV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 29 September – Pous Urbanus VIII word gekroon deur kardinaal Alessandro d'Este.
- 2 Oktober – Pous Urbanus VIII stel sy neef Francesco Barberini senior aan as kardinaal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 19 Junie – Blaise Pascal 'n Franse wiskundige, fisikus, en godsdienstige filosoof († 1662).
- Onbekend – Cornelis van Quaelbergen, derde kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop († 1687).