.de
Voorkoms
.de is die Internettopvlakdomein vir Duitsland (.de is die eerste twee letters van Deutschland).
Die .de domeinname word deur DENIC (Deutsches Network Information Center) uitgegee. Hierdie domeinname word al sedert 1986 uitgereik.
.de is die op een na (net na .com) populêrste domeinnaam op die Internet.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- IANA se .de-whois-inligting
- DENIC - domeinregistrasie vir .de Geargiveer 22 Oktober 2009 op Wayback Machine