ly
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ly |
Verlede Tyd | ek | het gely |
- Swaarkry of pyn ervaar; smart en ellende ondergaan.
- Die vrou ly aan slapelose nagte.
- Die man ly aan kanker.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ly |
Verlede Tyd | ek | het gely |
Vertalings: | |||
---|---|---|---|