Johan Gadolin
Johan Gadolin (5 Junie 1760, Turku, Finland - 15 Augustus 1853, Wirmo, Finland) was 'n Finse chemikus en mineraloog.[1]
Johan Gadolin | |
Johan Gadolin, ca. 1779
| |
Gebore | Turku, Finland | 5 Junie 1760
---|---|
Oorlede | 15 Augustus 1852 (op 92) Mynämäki, Finland |
Nasionaliteit | Finland |
Vakgebied | Chemie |
Bekend vir | Yttrium |
Hy is veral bekend vir sy navorsings op die gebied van die lantaniede. Hy het die element yttrium ontdek. Hy het 'n swart mineraal bestudeer wat deur Karl Axel Arrhenius gevind is. Hierde mineraal is later gadoliniet genoem en Galissard de Marignac het later ook een van die lantaniede na hom gadolinium genoem.[2]
-
Gedenksteen uit die Ytterby-myn in Mynämäki, Finland, waar Gadolin sy laaste jare gewoon het.
Verwysings
wysig- ↑ "encyclopedia.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2018.
- ↑ "chemistry explained" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Johan Gadolin.