Gasherbrum I
Gasherbrum I (Oerdoe: گاشر برم; Vereenvoudigde Chinees: 加舒尔布鲁木I峰; Tradisionele Chinees: 加舒爾布魯木I峰; pinyin: Jiāshūěrbùlǔmù I Fēng; letterlik "mooi berg"), ook bekend as Hidden Peak of K5, is 'n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 080 meter is dit die elfde hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat en Annapurna.
Gasherbrum I | |
---|---|
Ligging | Pakistan en Volksrepubliek China |
Hoogte | 8 080[1][2] meter bo seevlak |
Prominensie | 2 155[1] |
Reeks | Karakoram |
Koördinate | 35°43′28″N 76°41′47″O / 35.72444°N 76.69639°O |
Eerste bestyging | 5 Julie 1958 |
Eerste bestyger(s) | Pete Schoening Andrew John Kauffman |
Maklikste roete | Sneeu-/ysklim |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) "Gasherbrum I, China/Pakistan". Peakbagger.com. Besoek op 26 Mei 2015.
- ↑ "Trekking Routes – Highest peaks" (in Engels). cknp.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 26 Mei 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gasherbrum I.