Andrie Steyn
Andrie Steyn (gebore 23 November 1996) is 'n internasionale krieketspeler wat reeds 20 Internasionale Eendag- en 5 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het.[1]
Andrie Steyn | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Andrie Steyn | |||||
Gebore | 23 November 1996 Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm medium | |||||
Rol | Kolwer | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
EDI debuut | 21 Oktober 2014 v Sri Lanka | |||||
Laaste EDI | 21 Mei 2017 v Indië | |||||
EDI hempno. | 6 | |||||
T20I debuut | 9 September 2014 v Ierland | |||||
Laaste T20I | 26 Oktober 2016 v Sri Lanka | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2010-tans | Noordelikes vroue | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | EDI | T20I | ||||
Wedstryde | 20 | 5 | ||||
Lopies aangeteken | 501 | 42 | ||||
Kolfgemiddeld | 26.36 | 21.00 | ||||
100s/50s | 1/3 | 0/0 | ||||
Hoogste telling | 117 | 35 | ||||
Vangskote/Stonkings | 6/– | 1/– | ||||
Bron: ESPNcricinfo, 18 Julie 2017 |
Verwysings
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |