1720
jaar
1720 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1715 | 1716 | 1717 | 1718 | 1719 | ◄ 1720 ► | 1721 | 1722 | 1723 | 1724 | 1725 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1720 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Helgoland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1720 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 'n Groot storm verdeel Helgoland in twee eilande: die Oberland (1 km2) wat uit klippe bestaan, en die Duin (0,7 km2) wat uit sand bestaan.
- 30 September – Pous Clemens XI stel Carlos de Borja-Centelles y Ponce de León, patriarg van Wes-Indië en Álvaro Cienfuegos Villazón, S.J. aan as kardinaal.
- 22 November – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word prefek van die Tribunaal van die Apostoliese Signatura.
- 16 Desember – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word kardinaal-priester van S. Pietro in Vincoli.
Geboortes
wysig- 12 Augustus – Konrad Ekhof, Duitse akteur en regisseur († 1778)
- Onbekend – Patrick Browne, Ierse dokter en plantkundige († 1790)
Sterftes
wysig- 18 November – Calico Jack, Engelse seerower wat in die vroeë 18de eeu in die Bahamas en Kuba werksaam was (* 1682)