1612
jaar
1612 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1607 | 1608 | 1609 | 1610 | 1611 | ◄ 1612 ► | 1613 | 1614 | 1615 | 1616 | 1617 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1612 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1612 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 12 Maart – Alessandro Ludovisi (later Pous Gregorius XV) word aartsbiskop van Bologna.
Geboortes
wysig- 15 Februarie – Paul Chomedey de Maisonneuve, Franse leëroffisier († 1676)
- 22 Februarie – George Digby , 2de Graaf van Bristol, Engelse Staatsman
- 23 Junie – Andre Tacquet, Belgiese Wiskundige
- 26/27 Julie – Murat IV, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1640)
- 28 Augustus – Marcus Zuerius van Boxhorn, Nederlandse geleerde en taalkundige († 3 Oktober 1653)
Sterftes
wysig- 20 Januarie – Rudolf II , Heilige Romeinse Keiser.
- 17 Februarie – Patriarg Hermogenes van Moskou, Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* 1530)
- 11 April – Emanuel van Meteren, Vlaamse geskiedkundige
- 12 September – Wasili IV van Rusland, tsaar van Rusland (* 1552)