Yttrium: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k [r2.6.5] robot Verander: sq:Itriumi
k Wysigings deur 2402:8100:300E:ED93:1:2:CEEC:765A teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
Etiket: Terugrol
 
(48 wysigings tussenin deur 20 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
{{Elementboks_opskrif | getal=39 | simbool=Y | naam=yttrium | links=[[strontiumstronsium]] | regs=[[sirkonium]] | bo=[[skandium|Sc]] | onder=[[lutetiumlutesium|Lu]] | kleur1=#ffc0c0 | kleur2=black }}
{{Elementboks_reeks | [[oorgangsmetaal|oorgangsmetale]] }}
{{Elementboks_groepperiodeblok | groep=3 | periode=5 | blok=d }}
Lyn 18:
{{Elementboks_afdeling_atoomeiensk | kleur1=#ffc0c0 | kleur2=black }}
{{Elementboks_kristalstruktuur | heksagonaal }}
{{Elementboks Strukturbericht|A3}}
{{Elementboks_oksiedtoest | 3<br />(swak [[basis|basiese]] oksied) }}
{{Elementboks_elektroneg_pauling | 1.22 }}
Line 37 ⟶ 38:
{{Elementboks_cas_nommer | 7440-65-5 }}
{{Elementboks_isotope_begin | kleur1=#ffc0c0 | kleur2=black |isotopevan=Yttrium }}
{{elementboks_isotope_verval2 | mg=87 | sim=Y | nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=3.35 [[dag|d]] | vm1=[[elektronvangs|e]] | ve1=- | pg1=87 | ps1=[[strontiumstronsium|Sr]] | vm2=[[gamma-stralinggammastraling|?]] | ve2=0.48, 0.38[[vertraagde kernstraling|D]] | pg2= | ps2=- }}
{{elementboks_isotope_verval2 | mg=88 | sim=Y | nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=106.6 d | vm1=e | ve1=- | pg1=88 | ps1=[[strontiumstronsium|Sr]] | vm2=? | ve2=1.83, 0.89 | pg2= | ps2=- }}
{{Elementboks_isotope_stabiel | mg=89 | sim=Y | nv=100% | n=50 }}
{{elementboks_isotope_verval2 | mg=90 | sim=Y | nv=[[sintetiese radio-isotoop|sin]] | hl=2.67 d | vm1=[[beta-verval|ß<sup>-</sup>]] | ve1=2.28 | pg1=90 | ps1=[[Sirkonium|Zr]] | vm2=? | ve2=2.18 | pg2= | ps2=- }}
Line 46 ⟶ 47:
{{Elementboks_voetskrif | kleur1=#ffc0c0 | kleur2=black }}
 
'''Yttrium''' is 'n [[chemiese element]] in die [[periodieke tabel]] met die simbool '''Y''' en [[atoomgetal]] van 39. Yttrium is 'n silwerige metaalagtige [[oorgangsmetaal]] wat algemeen aangetref word in [[seldsame aardelement|seldsame aardminerale]] en twee van sy verbindings word gebruik in die rooi gekleurde [[fosforesensie|fosforeserende]] materiaal in [[katodestraalbuis]]e soos dié wat in [[televisie|televisiestelle]]stelle gebruik wordis.
 
== Kenmerkende eienskappe ==
Yttrium is 'n silwer metaalagtige, glansende [[seldsame aardelement|seldsame aardmetaal]] wat relatief stabiel in lug is. Die voorkoms is baie soortgelyk aan [[skandium]] en sy chemiese eienskappe stem ooreen met die [[lantaniedelantanied]]e. Met blootstelling aan lug verkry dit 'n effense pienk glans. Fyn snysels van die materaail kan spontaan in lug ontbrand as dit warmer as 400 [[Celsius|°C]] verhit word. Fynverdeelde yttrium is hoogs onstabiel in lug. Die metaal het 'n lae [[neutrondeursnee]] vir kernvangs. Die algemene [[oksidasietoestand]] van yttrium is +3.
 
== Gebruike ==
[[Yttrium(III)oksied]] is die belangrikste yttrium verbinding en word algemeen gebruik om Y[[vanadium|V]][[suurstof|O]]<sub>4</sub>: [[europium|Eu]] en Y<sub>2</sub>O<sub>3</sub>:[[europium|Eu]] [[fosforesensie|fosforeserende]] materiale te vervaardig wat die rooi kleur gee in [[televisie|kleurtelevisiebuise]]. Ander gebruike sluit in:
 
* Yttriumoksied word ook gebruik om [[yttriumystergranaat|yttriumystergranate]] te vervaardig wat baie effektiewe [[mikrogolf]]-[[elektroniese filter|filters]] is.
* Yttriumyster-, [[alumniumaluminium]]- en [[gadolinium]]granate (bv. Y<sub>3</sub>Fe<sub>5</sub>O<sub>12</sub> en Y<sub>3</sub>Al<sub>5</sub>O<sub>12</sub>) het interresanteinteressante [[magnetisme|magnetiese]] eienskappe. [[Yttriumystergranaat]] is ook 'n baie doeltreffende akoestiese energie versender en oorvormer. [[Yttriumaluminiumgranaat]] het 'n hardheid van 8.5 en word ook gebruik as 'n [[edelsteen]] ([[diamant|kunsdiamant]]).
* Klein hoeveelhede van die element (0.1 tot 0.2%) is al gebruik om die korrelgrootte van [[chroom]], [[molibdeen]], [[titaan]] en [[sirkonium]] te verminder. Dit word ook gebruik om van [[aluminium]]- en [[magnesium]][[legering]]s te [[sterkte van materiale|versterk]].
* Word gebruik as 'n [[kataliskatalisator]] vir die [[polimerisasie|polimerisering]] van [[etileen]].
* Yttriumaluminiumgranaat, [[yttriumlitiumfluoried]] en [[yttriumvanadaat]] word in kombinasie met ander [[doopmiddel]]s soos [[neodimium]] of [[erbium]] in [[infrarooi]] [[laser]]s gebruik.
* Dit word in die elektrodes van sommige hoë werkverrigting [[vonkprop]]pe gebruik.
* Die metaal kan gebruik word om [[vanadium]] en ander nie ysterbevattende metale te deoksideer.
* Yttrium word ook gebruik in die vervaardiging van [[gasmantel]]s vir [[propaan]][[lantern]]s as 'n vervanging vir [[torium]] wat effe [[radio-aktiwiteit|radio-aktief]] is.
* [[CeriumSerium]]-[[doping|gedoopte]]behandelde [[yttriumaluminiumgranaat]] (YAG:Ce) kristalle word gebruik as [[fosforesensie|fosforeserende materiale]] om wit [[LED]]'s te maak.
* Yttrium-90 mikrosfere blyk belowend te wees as behandeling vir sekere kankers.
* Yttrium is gebruik as 'n element in die [[supergeleier]] wat deur die [[Universiteit van Houston]] ontwikkel is, [[yttriumbariumkoperoksied|YBaCuO]]. Hierdie supergeleier is bo 90K bedryf, wat 'n betekenisvolle ontwikkeling is omdat dit hoër is as die kookpunt van [[vloeibare stikstof]] (-195.9&nbsp;°C).
* Yttriumoksied word gebruik om die kubiese vorm van sirkonia te stabiliseer vir gebruik in juwele.
 
== Geskiedenis ==
Yttrium (wat vernoem is na ''[[Ytterby]]'', 'n Sweedse dorp naby [[Vaxholm]]) is deur die Finse skeikundige, fisikus en mineraloog [[Johan GodolinGadolin]] in [[1794]] ontdek en is geïsoleer deur [[Friedrich Wöhler]] in [[1828]] as 'n onsuiwer ekstrak van [[yttria]] deur die reduksie van anhidriese yttriumchloried (Y[[Chloor|Cl]]<sub>3</sub>) met [[kalium]]. Yttria (Y<sub>2</sub>O<sub>3</sub>) is die oksied van yttrium en is deur Johan Gadolin in [[1794]] ontdek in 'n [[gadoliniet]] mineraal uit Ytterby.
 
In [[1843]] het die Sweedse skeikundige [[Carl Mosander]] getoon dat yttria in drie verskillende oksiedes (of aardes) geskei kon word. "Yttria" is die naam wat behou is vir die mees [[basis|basiese]] oksied wat dan ook die grootste deel van die mengsel uitgemaak het (ongeveer twee derdes) en die ander twee oksiede is erbia en terbia genoem.
Line 75 ⟶ 76:
 
== Verspreiding ==
Die element kan gevind word in byna al die [[seldsame aardmineraal|seldsame aardminerale]] en ook in [[uraan]][[erts]]e maar word nooit in die natuur in onverbonde vorm aangetref nie. Yttrium word kommersieëlkommersieel ontgin vanuit [[monasiet]]sand (3% inhoud, <nowiki>[</nowiki>([[ceriumserium|Ce]], [[lantanumlantaan|La]], ens.)[[fosfaat|PO<sub>4</sub>]]<nowiki>]</nowiki>) en vanaf [[bastnäsiet]] (0.2% inhoud, <nowiki>[</nowiki>(Ce, La, ens.)([[koolstof|C]]O<sub>3</sub>)[[fluoor|F]]<nowiki>]</nowiki>).
 
Dit word kommersieëlkommersieel vervaardig deur yttrium[[fluoried]] met [[kalsium]]-metaal te reduseer maar kan ook deur ander metodes vervaardig word. Die element wat moeilik is om van ander seldsame aardes geskei word kom voor as 'n donker grys poeier.
 
Maanrotsmonsters wat deur die [[Apollo program]] geneem is het 'n relatief hoë yttrium inhoud gehad.
Line 84 ⟶ 85:
Natuurlike yttrium bestaan slegs uit een [[isotoop]] (Y-89). Die mees stabiele [[radio-isotoop|radio-isotope]] is Y-88 met 'n halfleeftyd van 106.65 en Y-91 met 'n halfleeftyd van 58.51 dae. Al die ander isotope het halfleeftye van minder as 'n dag behalwe vir Y-87 wat 'n halfleeftyd van 79.8 uur het. Die dominante [[vervalmodus]] onder die stabiele Y-89 is [[elektronvangs]] en die dominante modus daarna is [[beta-uitstraling]]. Ses-en-twintig onstabiele isotope is al geëien.
 
Y-90 bestaan in ewewig met sy moederisotoop [[strontiumstronsium]]-90, wat 'n produk van [[kernbom|kernontploffings]] is.
 
== Voorsorgmaatreëls ==
Baie min mense kom verbindings wat hierdie element bevat teë, maar dit behoort gewoonlik as baie giftig beskou word al is baie van die verbindings nie baie skadelik nie. Yttrium soute kan [[Karsinogeen|karsinogenies]] wees. Die element word nie gewoonlik in menslike weefsel aangetref nie en het sover bekend geen biologiese rol nie.
 
== Sien ook ==
* [[Erbium]]
* [[Terbium]]
* [[Ytterbium]]
 
== Verwysings ==
* [http://periodic.lanl.gov/elements/39.html Los Alamos National Laboratory &ndash; Yttrium]
 
== Eksterne skakels ==
* {{CommonsWikt-inlyn|Yttriumyttrium}}
{{CommonsKategorie}}
* [httphttps://www.webelements.com/webelementsyttrium/elements/text/Y/index.html WebElements.com &ndash; Yttrium]
 
{{Navigasie Periodieke tabel}}
[[Kategorie:Chemiese elemente]]
 
{{Normdata}}
[[ar:إتريوم]]
 
[[az:İttrium]]
[[Kategorie:Chemiese elemente]]
[[be:Ітрый]]
[[bg:Итрий]]
[[bn:ইট্রিয়াম]]
[[bs:Itrijum]]
[[ca:Itri]]
[[co:Ittriu]]
[[cs:Yttrium]]
[[cv:Иттри]]
[[cy:Ytriwm]]
[[da:Yttrium]]
[[de:Yttrium]]
[[el:Ύτριο]]
[[en:Yttrium]]
[[eo:Itrio]]
[[es:Itrio]]
[[et:Ütrium]]
[[eu:Itrio]]
[[fa:ایتریم]]
[[fi:Yttrium]]
[[fr:Yttrium]]
[[fur:Itri]]
[[ga:Itriam]]
[[gl:Itrio]]
[[gv:Yttrium]]
[[hak:Yet]]
[[he:איטריום]]
[[hi:इत्रियम]]
[[hr:Itrij]]
[[hu:Ittrium]]
[[hy:Իտրիում]]
[[id:Itrium]]
[[io:Yitrio]]
[[is:Yttrín]]
[[it:Ittrio]]
[[ja:イットリウム]]
[[jbo:jinmrtitri]]
[[jv:Itrium]]
[[kn:ಇಟ್ರಿಯಮ್]]
[[ko:이트륨]]
[[ku:Îtriyûm]]
[[la:Yttrium]]
[[lb:Yttrium]]
[[lij:Ittrio]]
[[lt:Itris]]
[[lv:Itrijs]]
[[ml:യിട്രിയം]]
[[mr:इट्रियम]]
[[ms:Itrium]]
[[nl:Yttrium]]
[[nn:Yttrium]]
[[no:Yttrium]]
[[oc:Itri]]
[[pl:Itr]]
[[pnb:ایتریم]]
[[pt:Ítrio]]
[[qu:Itriyu]]
[[ro:Ytriu]]
[[ru:Иттрий]]
[[scn:Ittriu]]
[[sh:Itrijum]]
[[simple:Yttrium]]
[[sk:Ytrium]]
[[sl:Itrij]]
[[sq:Itriumi]]
[[sr:Итријум]]
[[stq:Yttrium]]
[[sv:Yttrium]]
[[sw:Ytri]]
[[ta:யிற்றியம்]]
[[th:อิตเทรียม]]
[[tr:İtriyum]]
[[ug:ئىتترىي]]
[[uk:Ітрій]]
[[uz:Ittriy]]
[[vi:Yttri]]
[[war:Yttrium]]
[[xal:Иттриум]]
[[yi:איטריום]]
[[yo:Yttrium]]
[[zh:钇]]
[[zh-yue:釔]]