Publius Helvius Pertinax het ná die moord op Commodus keiser van die Romeinse Ryk geword.

Pertinax
Keiser van die Romeinse Ryk
Met toestemming van Classical Numismatic Group, Inc. (CNG)
Met toestemming van Classical Numismatic Group, Inc. (CNG)
Regeer 192-193
Volle naam Publius Helvius Pertinax
Gebore 126
Oorlede 193
Voorganger Commodus
Opvolger Didius Julianus
Tydvak Romeinse burgeroorlog (193-197)
Eggenoot Titiana

Sien ook

wysig