Campeche
Campeche (uitgespreek [kamˈpetʃe]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.
- Hoofstad (en grootste stad): San Francisco de Campeche
- Oppervlakte: 73 289 km²
- Bevolking: 822 441 (2010 sensus)
| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Campeche ("Vrye en onafhanklike staat van Campeche") | |||||
Volkslied: Himno Campechano ("Volkslied van Campeche") | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | San Francisco de Campeche | ||||
Grootste stad | San Francisco de Campeche | ||||
Munisipaliteite | 11 | ||||
Oppervlakte | 57 924 km²[1] (18de) | ||||
Hoogste punt | Cerro Champerico (390 m[2]) | ||||
Bevolking (2010) - Totaal - Digtheid |
822 441[3] (30ste) 14 inw./km² (29ste) | ||||
Demoniem | Campechano (a) | ||||
Goewerneur | Alejandro Moreno (PRI) | ||||
Senators[4] | Guadalupe Fonz (PRI) Alejandro Moreno (PRI) Sebastián Calderón (PAN) | ||||
Stigting | 29 April 1863[5] (25ste) | ||||
MOI (2010) | 0,825 – hoog (18de) | ||||
BBP (KKP (2010) - Totaal - Per capita |
12 miljoen VSA-$[6] 14 590 VSA-$ | ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC−6) CDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 24 | ||||
ISO 3166-2 | MX-CAM | ||||
Amptelike webwerf | campeche.gob.mx |
Verwysings
wysig- ↑ "Resumen" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2013. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Relieve" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2014. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Proyecciones de la población de México 2005-2050" (in Spaans). Consejo Nacional de Población. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2012. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Senadores por Campeche LXI Legislatura" (in Spaans). Senado de la República. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "SEP" (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2011. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Reporte: Jueves 3 de Junio del 2010. Cierre del peso mexicano" (in Spaans). www.pesomexicano.com.mx. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2018. Besoek op 24 Julie 2012.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Campeche. |
- (es) Amptelike webwerf