20
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | ◄ 20 ► | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:20
Kalenders  
Vipsania Agrippina
Gregoriaanse kalender 20
XX
Ab urbe condita 773
Chinese kalender 2716 – 2717

丙卯 – 丁辰

Ethiopiese kalender 12 –13
Hebreeuse kalender 3780 – 3781
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 75 – 76


Die jaar 20 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Die jaar 20 (XX) was 'n gewone jaar wat volgens die Juliaanse kalender op 'n Maandag begin het.

Gebeure

wysig
  • 10 Desember - In 'n Senatus Consultum word Gnaeus Calpurnius Piso Pater deur die Romeinse Senaat veroordeel vir die moord op Germanicus. Hy pleeg selfmoord.[1]
  • Gondophares, 'n Partiese vors wat 'n eie koninkryk in Seistan en die grensgebied van Balutsjistan gestig het steek die Indus oor en verslaan die laaste Skitiese vors van Gandhara Azes II. Gondophares word die eerste Indo-Partiese koning van Gandhara.[2]

Geboortes

wysig

Sterftes

wysig

Verwysings

wysig
  1. Flower, Harriet I. (1998). ""Rethinking 'Damnatio Memoriae': The Case of Cn. Calpurnius Piso Pater in AD 20."". Classical Antiquity. 17 (2): 155–87. doi:10.2307/25011081.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  2. The Grandeur of Gandhara: The Ancient Buddhist Civilization of the Swat, Peshawar, Kabul and Indus Valleys, Rafi U. Samad, Algora Publishing, 2011, ISBN 0-87586-860-6, ISBN 978-0-87586-860-8